top of page

Wou net se baie baie baie dankie se ons het ons fotos gekry en ons is verskriklik happy. Dankie ook vir ons geskenkie. Jy het als so mooi en proffesioneel verpak.

​

                   *Anton & Shirley*

Hi, ek wil net weereens vir jou dankie se vir al jou moeite en die mooi verpakking,jys die heel beste

Auw,cute verby, dakie Anika vir al jou moeite,geduld wat jy het en ekstra myl wat jy gedoen het.Wens jou net die beste want jyt ons baie spesiale dag ekstra spesiaal gemaak.Sjoe kan nie glo hoe pragtig ons lyk op die fotos nie.

Hi Anika

​

I recieved my wedding photo's today yay!

Thank you for capturing my wedding day,the photo's are beautiful, I love everything about it!

WOW Anika dus stunning ons is baie tevrede en dankie gister was wonderlik jys so 'n gemaklike mens!! Mag God jou besigheid seen dat dit nog hoogtes sal bereik, ons sal defnitief weer van jou dienste gebruik maak.

bottom of page